Phone: 083 633 9100


Address: Augrabiesweg,Kakamas,8870
We arrived a day early at Meerkat Compound, and my husband was i'll - Francileen made an effort to accommodate us! Ek het dit baie waardeer. Ons het baie lekker gebly. Alles skoon en netjies. Personeel ook baie vriendelik. Ek sal Meerkat Compound enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat slaapplek soek.
Santjie Malherbe
Meerkat Compound is a cosy place. They are nice and helpful. We forget something in the room and they keep it during 1 week in case we come back!
Anonymous
Baie netjiese en skoon eenheid. Vriendelike diens en beslis aan te beveel.Very neat and clean unit. Friendly service and comes highly recommended.
Adrie Visser